Tuisblad Hulpmiddels Ander Sensuele Produkte Smeermiddels Speletjies CD's en Boeke Kontak Ons Artikels


Bestellings van R 2 500.00 word alleenlik in Pretoria and Johanneburg omgewing gratis afgelewer. Bestellings van buite Suid Afrika sal gestuur word deur Postnet. Aangesien Postnet se koste wissel wanneer die posgeld meer as R 120 beloop, sal u gehef word voor die bestelling gestuur word.


Om produkte te koop gaan na die produkbladsy en druk op die “Koop Nou” knoppie. Die bestelling kan betaal word deur EFT of per kredietkaart. Indien jy enige vrae het kontak ons gerus by: pret@tussendielakens.co.za of skakel ons op 082 783 6633

Ons gebruik diskrete verpakking - sien voordeeld

English

Die BSoft is 'n veelsydige masseerder wat deur die vrou of saam gebruik kan word.


Die BSoft het ’n baie unieke vorm met ’n rant aan die onderkant wat gemaklik tussen die skaamlippe geplaas kan word vir stimulasie. Die boot vorm van die Boft Premium maak dit ook ideaal vir die stimulasie van die klitoris, penis, perineum of tepels. Deur die BSoft tussen die paartjie te plaas kan albei die vebreerende stimulasie van die BSoft geniet en mekaar stimuleer to orgasme sonder penetrasie.


Die BSoft is vervaardig uit veilige plastiek wat bedek is met sysagte silikoon wat nie-poreus is nie en ftalaten vry is.




Uit die VSA


BSwish bSoft Premium
7 Vibrasie Patrone Waterbestand

R 930.00

Prys

Herlaaibaar