Tuisblad Hulpmiddels Ander Sensuele Produkte Smeermiddels Speletjies CD's en Boeke Kontak Ons Artikels


Bestellings van R 2 500.00 word alleenlik in Pretoria and Johanneburg omgewing gratis afgelewer. Bestellings van buite Suid Afrika sal gestuur word deur Postnet. Aangesien Postnet se koste wissel wanneer die posgeld meer as R 120 beloop, sal u gehef word voor die bestelling gestuur word.


Om produkte te koop gaan na die produkbladsy en druk op die “Koop Nou” knoppie. Die bestelling kan betaal word deur EFT of per kredietkaart. Indien jy enige vrae het kontak ons gerus by: pret@tussendielakens.co.za of skakel ons op 082 783 6633

Ons gebruik diskrete verpakking - sien voordeeld

English

Die Bcute Curve se gebuigde punt is 'n ideaal om die sensitiewe plekke op die liggaam  direk te stimuleer soos die klitoris, sensitiewe areas van die vagina, tepels , kop van die penis en enige ander erogene areas. Die punt van die Bcute Curve is sagter as die basis wat die Bcute Curve stewig maak sodat dit maklik vasgehou kan word.

Gemaak van higiëniese silikoon wat `n sysagte sensuele gevoel het. Pas vinnig aan by liggaamstemperatuur. Die Bcute Curve is klein en diskreet en pas in die palm van jou hand.


Gebruik altyd 'n goeie gehalte smeermiddel.  Maak die Bcute Curve skoon met seep en water of pjur Woman Toy Cleaner.

Die intensiteit van die vibrasies word beheer deur die geriffelde knop aan die punt van die Bcute Classic te draai.

Gebruik een AA battery (nie ingesluit nie) vir 3 ure stimulasie.

Bswish Bcute Curve
Multi-spoed Batterygedrewe Silikoon

R 400.00

Prys