Tuisblad Hulpmiddels Ander Sensuele Produkte Smeermiddels Speletjies CD's en Boeke Kontak Ons Artikels


Bestellings van R 2 500.00 word alleenlik in Pretoria and Johanneburg omgewing gratis afgelewer. Bestellings van buite Suid Afrika sal gestuur word deur Postnet. Aangesien Postnet se koste wissel wanneer die posgeld meer as R 120 beloop, sal u gehef word voor die bestelling gestuur word.


Om produkte te koop gaan na die produkbladsy en druk op die “Koop Nou” knoppie. Die bestelling kan betaal word deur EFT of per kredietkaart. Indien jy enige vrae het kontak ons gerus by: pret@tussendielakens.co.za of skakel ons op 082 783 6633

Ons gebruik diskrete verpakking - sien voordeeld

English

Die Bcute Classic se reguit, torpedo vorm is ideaal om sensitiewe plekke soos die klitoris, tepels, kop van die penis en  ander erogene areas te stimuleer. Die punt van die Bcute Classic is sagter as die basis wat beteken dat die Bcute Classic stewig is en maklik vasgehou kan word.

Gemaak van higiëniese silikoon wat `n sysagte sensuele gevoel het. Pas vinnig aan by liggaamstemperatuur. Die Bcute Classic is klein en diskreet en pas in die palm van jou hand.


Gebruik altyd 'n goeie gehalte smeermiddel.  Maak die Bcute Classic skoon met seep en water of pjur Woman Toy Cleaner.

Die intensiteit van die vibrasies word beheer deur die geriffelde knop aan die punt van die Bcute Classic te draai.

Gebruik een AA battery (nie ingesluit nie) vir 3 ure van stimulasie


Bswish Bcute Classic
Multi-spoed Batterygedrewe Silikoon

R 400.00

Prys