Tuisblad Hulpmiddels Ander Sensuele Produkte Smeermiddels Speletjies CD's en Boeke Kontak Ons Artikels


Bestellings van R 2 500.00 word alleenlik in Pretoria and Johanneburg omgewing gratis afgelewer. Bestellings van buite Suid Afrika sal gestuur word deur Postnet. Aangesien Postnet se koste wissel wanneer die posgeld meer as R 120 beloop, sal u gehef word voor die bestelling gestuur word.


Om produkte te koop gaan na die produkbladsy en druk op die “Koop Nou” knoppie. Die bestelling kan betaal word deur EFT of per kredietkaart. Indien jy enige vrae het kontak ons gerus by: pret@tussendielakens.co.za of skakel ons op 082 783 6633

Ons gebruik diskrete verpakking - sien voordeeld

English Vibrators Slegs die best produkte is gekies. Vibrators

Vibrators

Produkte vir haar of julle saam wat nuwe moontlikhede vir intimiteit skep.nuwe moontlikhede vir intimiteit skep. Deur die regte vibrator vir julle behoeftes te kies kan julle nuwe wêrelde van sensualiteit en seksuele opwinding ontsluit.


Vibrators Slegs die best produkte is gekies. Ander Hulpmiddels

Ander Hulpmiddels



Seksuele en sensuele hulpmiddels kan nuwe lewe gee aan 'n sekslewe wat in 'n voorspelbare, gemaklike roetine verval het

’n Goeie hulpmiddel vir daardie ontwykende orgasme as jy een van sowat 70% vroue is wat nie orgasme kan kry deur penetrasie alleen nie

Dit kan ook die druk verlig om so gou moontlik orgasme te kry, en op jou maat om so lank moontlik uit te hou

Help om jou lyf op nuwe maniere te ontdek

Sommige vibrators kan geluktydig as paarttjie saam benut word terwyl daar penetrasie is

Dis ʼn oplossing vir seksuele frustrasie wanneer jy enkellopend is

Ideaal as jy weens ’n gestremdheid seksueel sukkel

Dié hulpmiddel speel ongetwyfeld ’n belangrike rol in seksuele vervulling. Die veelsydige, gelyktydige stimulasievermoë daarvan is uniek

Navorsing wys dat mense wat hulpmiddels gebruik meer seks en hoër libidos het

Lees Meer