Tuisblad Hulpmiddels Ander Sensuele Produkte Smeermiddels Speletjies CD's en Boeke Kontak Ons Artikels


Bestellings van R 2 500.00 word alleenlik in Pretoria and Johanneburg omgewing gratis afgelewer. Bestellings van buite Suid Afrika sal gestuur word deur Postnet. Aangesien Postnet se koste wissel wanneer die posgeld meer as R 120 beloop, sal u gehef word voor die bestelling gestuur word.


Om produkte te koop gaan na die produkbladsy en druk op die “Koop Nou” knoppie. Die bestelling kan betaal word deur EFT of per kredietkaart. Indien jy enige vrae het kontak ons gerus by: pret@tussendielakens.co.za of skakel ons op 082 783 6633

Ons gebruik diskrete verpakking - sien voordeeld

English
“”Intellectual passion drives out sensuality” - Leonardo DaVinci
Speletjies

Ek weet dat daar ‘n behoefte by paartjies is om hul sekslewe opwindend en interessant te hou, of hulle 5 of 50 jaar getroud is. Ongelukkig is dit nie so maklik om te weet watter hulpmiddels geskik is, goeie kwaliteit is en hoe om dit te gebruik nie. Ons is ook nie almal gemaklik om in ‘n ‘adult shop’ in te stap nie en dikwels is die produkte daar nie van die beste gehalte en kwaliteit nie’. Dr Elmari Mulder Craig

En so is die konsep  Tussen die Lakens gebore. ‘n Diskrete winkel ondersteun deur ‘n professionele seksuoloog met die fokus op professionaliteit, sensualiteit, styl en privaatheid. Die produkte is gekies as hulpmiddels om ‘n paartjie se sekslewe te vernuwe en die vonk terug te sit. Die produkte is noukeurig uitgesoek om kwaliteit en gehalte te verseker. Produkte word meestal in Duitsland en Nederland vervaardig en professionele advies en inligting word verskaf.

Met die aanlynwinkel kan jy in die privaatheid van jou eie huis na al die produkte kyk, meer lees oor elkeen en maklik bestellings plaas. ‘n Pragtige, diskrete pakkie word dan by jou voordeur afgelewer.

Produkte kan dus op die webwerf bestel word of aangekoop word per afspraak by die Tussen die Lakens boetiek in Menlopark, Pretoria.



Kom kyk na die Speletjies CD's en Boeke Speletjies CD's en Boeke

Speletjies

Seks is dikwels so ernstig. Ons moet meer kan lag, die humor en pret terugbring na die slaapkamer. Die speletjies maak dit maklik. Dit is kreatief en meeste paartjies sal gemaklik wees daarmee.

Boeke en CD’s


Boeke en CD’s deur  Dr Elmari Mulder Craig

Vibrators Slegs die best produkte is gekies. Vibrators

Kom Speel Saam

Produkte vir hom of haar of julle saam, nuwe moontlikhede vir intimiteit skep. Deur die regte vibrator of hulpmiddel vir julle behoeftes te kies kan julle nuwe wêrelde van sensualiteit en seksuele opwinding ontsluit.


Wie is Tussen Die Lakens Smeermiddels Kom kyk na die Smeermiddels en ander sensuele produkte wat Elmari Mulder Craig aanbeveel Smeermiddels

Smeermiddels

Die regte en kwaliteit smeermiddel is ononderhandelbaar vir ‘n gesonde sekslewe.

Dr Elmari Mulder Craig het gehelp om meeste van die produkte vir Tussen Die Lakens te kies. Elmari is ‘n bekende kliniese en Europees gesertifiseerde psigo- seksuoloog  en verhoudingsterapeut. Sy het in haar 19 jaar in privaatpraktyk duisende paartjies met seksuele en verhoudingsprobleme gehelp. Sien meer inligting oor Dr Elmari op haar webblad www.elmaricraig.co.za


Smeermiddels Kom kyk na die Smeermiddels en ander sensuele produkte wat Elmari Mulder Craig aanbeveel Smeermiddels

Ander sensuele produkte

 Masseerolies, Masseerkerse en ‘n produk om jou vibrator of ander hulpmiddels higiënies te hou is ook beskikbaar. Kyk ook uit vir die unieke Seesout kristalle.

“Ek dink meeste aanlyn kliënte het 'n inherent vrees dat, sou daar probleme ondervind word met 'n produk, jy totaal en al op jou eie aangewese sal wees. By tussen die lakens is dit nie die geval nie. Dit is duidelik dat hulle 'n baie goeie verhouding het met die verskaffers en dat sy span net die beste gehalte produkte verkoop. My probleem is opgelos dieselfde dag nog met absolute professionele en diskrete  optrede.

Kom ek stel dit so .. jy wil nie nodig hê om in die hof van klein eise exhibit A op te handig nie..?"

 Mr A - Prokureur van Westrand

Kliente Terugvoer