Tuisblad Hulpmiddels Ander Sensuele Produkte Smeermiddels Speletjies CD's en Boeke Kontak Ons Artikels


Bestellings van R 2 500.00 word alleenlik in Pretoria and Johanneburg omgewing gratis afgelewer. Bestellings van buite Suid Afrika sal gestuur word deur Postnet. Aangesien Postnet se koste wissel wanneer die posgeld meer as R 120 beloop, sal u gehef word voor die bestelling gestuur word.


Om produkte te koop gaan na die produkbladsy en druk op die “Koop Nou” knoppie. Die bestelling kan betaal word deur EFT of per kredietkaart. Indien jy enige vrae het kontak ons gerus by: pret@tussendielakens.co.za of skakel ons op 082 783 6633

Ons gebruik diskrete verpakking - sien voordeeld

English Ocean Therapy Seesout Kristalle

Ocean Therapy is  natuurlike seesout wat gegeur is met essensiële aromaterapeutiese olies  met elkeen ‘n unike gesondheidsvoordeel. Die soute  sal nie jou vel uitdroog nie en bevat minerale wat deur die vel geabsorbeer word.

Gooi `n hand vol Ocean Therapy Sea Salt Crystals in die bad, steek `n kers aan en geniet die gegeurde ontspanning.