Tuisblad Hulpmiddels Ander Sensuele Produkte Smeermiddels Speletjies CD's en Boeke Kontak Ons Artikels


Bestellings van R 2 500.00 word alleenlik in Pretoria and Johanneburg omgewing gratis afgelewer. Bestellings van buite Suid Afrika sal gestuur word deur Postnet. Aangesien Postnet se koste wissel wanneer die posgeld meer as R 120 beloop, sal u gehef word voor die bestelling gestuur word.


Om produkte te koop gaan na die produkbladsy en druk op die “Koop Nou” knoppie. Die bestelling kan betaal word deur EFT of per kredietkaart. Indien jy enige vrae het kontak ons gerus by: pret@tussendielakens.co.za of skakel ons op 082 783 6633

Ons gebruik diskrete verpakking - sien voordeeld

English

Ons het so baie navrae gehad vir die Pocket Rocket dat ons gesoek het totdat ons dit vir julle kon aanbied.


Die Pocket Rocket is `n ou staatmaker en een van die kragtigste en betroubaarste vibrators op die mark. Ontwerp om die klitoris en ander sensuele areas te stimuleer, hierdie speelvriend is gemaak vir eksterne gebruik. Die drie metaal balle lewer `n sterk vibrerende ervaring.  

Gebruik een AA battery (nie ingesluit nie) vir 3 ure van stimulasie



Doc Johnson Pocket Rocket
Batterygedrewe Phalaten Vry

R 500.00

Prys