Tuisblad Hulpmiddels Ander Sensuele Produkte Smeermiddels Speletjies CD's en Boeke Kontak Ons Artikels


Bestellings van R 2 500.00 word alleenlik in Pretoria and Johanneburg omgewing gratis afgelewer. Bestellings van buite Suid Afrika sal gestuur word deur Postnet. Aangesien Postnet se koste wissel wanneer die posgeld meer as R 120 beloop, sal u gehef word voor die bestelling gestuur word.


Om produkte te koop gaan na die produkbladsy en druk op die “Koop Nou” knoppie. Die bestelling kan betaal word deur EFT of per kredietkaart. Indien jy enige vrae het kontak ons gerus by: pret@tussendielakens.co.za of skakel ons op 082 783 6633

Ons gebruik diskrete verpakking - sien voordeeld

English Smeermiddels

Die regte en kwaliteit smeermiddel is ononderhandelbaar vir ‘n gesonde sekslewe. Vaginale droogheid ontstaan as gevolg van ‘n verskeidenheid van oorsake soos hormonale wanbalanse, ‘n sekere stadium in ‘n vrou se maandelikse siklus, sekere medikasie of na menopause of swangerskap en geboorte. Smeermiddels is ook waardevol om saam met seksuele hulpmiddels soos vibrators te gebruik of wanneer julle mekaar met die hand stimuleer.

Selekteer verskillende produkte hieronder