Tuisblad Hulpmiddels Ander Sensuele Produkte Smeermiddels Speletjies CD's en Boeke Kontak Ons Artikels


Bestellings van R 2 500.00 word alleenlik in Pretoria and Johanneburg omgewing gratis afgelewer. Bestellings van buite Suid Afrika sal gestuur word deur Postnet. Aangesien Postnet se koste wissel wanneer die posgeld meer as R 120 beloop, sal u gehef word voor die bestelling gestuur word.


Om produkte te koop gaan na die produkbladsy en druk op die “Koop Nou” knoppie. Die bestelling kan betaal word deur EFT of per kredietkaart. Indien jy enige vrae het kontak ons gerus by: pret@tussendielakens.co.za of skakel ons op 082 783 6633

Ons gebruik diskrete verpakking - sien voordeeld

English Bordspeletjies - Speletjies - Ander prettighede    

Die lewe is so gejaag en ons het nie altyd tyd om die kreatiwiteit in ons intieme lewe in te bring nie. Deur gebruik te maak van bord speletjies is dit `n maklike manier om weer of nuwe vonk in jou sekslewe te sit of om dinge net so bietjie op te kikker. Laat jou speelse kant na vore kom.