Tuisblad Hulpmiddels Ander Sensuele Produkte Smeermiddels Speletjies CD's en Boeke Kontak Ons Artikels


Bestellings van R 2 500.00 word alleenlik in Pretoria and Johanneburg omgewing gratis afgelewer. Bestellings van buite Suid Afrika sal gestuur word deur Postnet. Aangesien Postnet se koste wissel wanneer die posgeld meer as R 120 beloop, sal u gehef word voor die bestelling gestuur word.


Om produkte te koop gaan na die produkbladsy en druk op die “Koop Nou” knoppie. Die bestelling kan betaal word deur EFT of per kredietkaart. Indien jy enige vrae het kontak ons gerus by: pret@tussendielakens.co.za of skakel ons op 082 783 6633

Ons gebruik diskrete verpakking - sien voordeeld

English


Die wêreld se no. 1 paartjie vibrator het nou sy eie slimfoon toepassing. Gebruik jou slimfoon vir meer vibrasie patrone of om jou maat van enige plek te plesier. Herontwerp vir gemaklikheid, verhoogde intensiteit en meer beheer. Dit kan uitwendig gebruik word om die klitoris of penis te stimuleer. Inwendig word die plat gedeelte  in die vagina geplaas terwyl die ronde gedeelte die klitoris stimuleer. Penetrasie kan terselfdetyd plaasvind wat stimulasie en genot vir beide man en vrou verseker.


Gevorderde Afstandbeheer

Slimfoon toepassing


Nuwe Echo vibe


Sysagte silikoon


Klitorale Stimulasie


Gemaklik vir albei


Twee sterk maar tog stil motors gee intense stimulasie


Onafhanklike motor beheer


6 Vibrasiepatrone


Battery herlaaibaar via USB

Kompakte en diskrete houer en herlaai stasie

 

1 Jaar waarborg





We-Vibe 4 Plus
10 Vibrasiepatrone 2 Motors Afstandbeheer Waterdig Baie Stil USB  Herlaaibaar FDA goedgekeurde Silikoon

R 3100.00

Prys

Beheer van enige  Plek met slimfoon