Meer Oor Elmari Sensueele Boetiek
SKAKELS

Investeer in jou verhouding

Neem jou verhouding na nuwe hoogtes met een van Dr Elmari Mulder Craig se seminare!

Eet lekker en bederf mekaar

Elmari is `n bekende Europees gesertifiseerde seksuoloog en verhoudingskenner met meer as 20 jaar praktyk ervaring. Sy is`n gesogte spreker wat landwyd optree.

Kom ervaar `n gastronomiese reis en word verras deur uitvoerende sjef, Brett se kreatiwiteit. Elmari sal julle help om jul verhouding te verryk en die vonkel en romantiek terug te sit!

Datums:  Saterdag 6 en 27 Junie 2015 om 18h30.


Lees Meer

Paartjieseminaar

Dr Elmari Mulder Craig is ‘n gesogte spreker wat landswyd optree. Haar praatjies oor verhoudings en seksualiteitsverryking en ook haar praatjie oor persoonlike groei en verryking: Die Brug- Die reis na innerlike vrede en persoonlike transformasie is uiters gewild.

Lees Meer

Ander Seminare

Dr Elmari Mulder Craig is bekend as seksuoloog, huweliks en verhoudingskenner, huweliksterapeut, psigoterapeut en kliniese hipnoterapeut. Sy verskyn gereeld op televisie en skryf rebruke vir onderandere Beeld, Intiem en Vrouekeur.

Lees Meer

Jou Spreker

Leer om weer te vry

TuisPaartjieseminaarBesprekingsAnder SeminareMeer oor ElmariMedia
082 783 6633admin@elmaricraig.co.za