Meer Oor Elmari Sensueele Boetiek
SKAKELS Bespreek Nou

Essence Catering

Eenheid 3

Echo Square

298 Witch-Hazel Avenue

Centurion

Waar

Tussen Die Lakens Paartjieseminaar met `n gastronomies kinkel…

Klik op kaart om groter te maak

Die kwaliteit van dit wat in die slaapkamer gebeur hang nou saam met die kwaliteit van die verhouding buite die slaapkamer. Gebrek aan kwaliteit-tyd en pret is van die mees algemene redes dat verhoudings swaartrek. Tussen Die Lakens paartjieseminaar gee jou die geleentheid om in jou verhouding te investeer, kwaliteit-tyd saam te spandeer en terseldertyd lekker pret te hê.

Elmari het `n interessante program ontwikkel waar jy die aand saam met jou maat spandeer, op ‘n sensoriese reis van smake geneem word (sien spyskaart) deur uitvoerende sjef, Brett van Essence Catering terwyl hy spesifieke wyn saam met elke gang kombineer. Luister tussendeur na `n praatjie deur een van Suid Afirka se voorste seksuoloë, wat spesifiek daarop gefokus is om jou verhouding op te kikker en die vonk en romantiek te laat herleef.

Elke paartjie sal `n geskenkpak ontvang en daar is ook gelukkige trekkings gedurende die aand.

Daar sal ook produkte en hulpmiddels te koop wees die aand wat Elmari persoonlik uitgekies het vir die Tussen Die Lakens Seksuele en Sensuele Boetiek teen 10% afslag op die normale prys.

Lees Meer

Essence Catering is deel van die Contemporary Events groep. Hulle nuwerwetse en  & kontemporêre spyseniering beginsels sal jou elke keer verras en wonder wat kan hulle volgende mee voorendag kom.

Spyseniers

082 783 6633 admin@elmaricraig.co.za
Tuis Paartjieseminaar Besprekings Ander Seminare Meer oor Elmari Media